Sedert 1995 in Kathu
Oulike, bekostigbare geskenkies.
In die hartjie van die Kalahari. Kom loer gerus in!
By Die Skommelstoel
-
Vir elke beursie
Ons dek verskillende prysklasse, daarom hou ons ook kleiner dekoritems aan.
-
Van oral in die land
Ons koop by invoerders, entrepreneurs en kunssinnige mense dwarsoor Suid‑Afrika.
-
Pas ingekry
Hou ons Facebook-blad dop vir wat nuut op die rak is.
In voorraad
Wat ons het
-
Vir die tafel
Servette en potstaanders. Sit 'n Victorinox-messie by, en jy het 'n nuttige geskenk.
-
Vase en houers
Die mooiste vase, planters en houers vir jou huis.
-
Vir die jongspan
Iets oulik vir die kleingoed.
-
Van ons dorp
Neem 'n aandenking van Kathu saam huis toe.
Oor ons
Goeiedag
Ons het klein begin, met mosterd, slaaisouse en konfytjies. Vandag is die verskeidenheid groot.
Wanneer is ons oop?
Ons ure
| Maandag | Gesluit |
|---|---|
| Dinsdag – Vrydag | 10:00 – 17:00 |
| Saterdag | 10:00 – 12:00 |
Kontak
Navrae
Soek jy iets spesifieks? Stuur vir ons 'n boodskap, of bel die winkel.
WhatsApp 072 437 4716- Bel 053 723 2619
- Facebook Volg ons op Facebook